url
stringlengths
0
6.65k
collection
stringclasses
8 values
source
stringclasses
154 values
original_code
stringclasses
23 values
text
stringlengths
1
394k
3501043
cc100
CC 2018
af
Do graag as wat ek geregtigheid wil sien…die verslag is te lig in die broek vir vervolging. Thuli self erken dit; sy moes minder ordentlik gewees het. Jammerte…
3501044
cc100
CC 2018
af
Lance · 2 jaar gelede
3501045
cc100
CC 2018
af
Nou toe nou né! Geen wonder dat elke keer wanneer die popo die fan slaan in ons land die president NIE HIER IS NIE! Alewig landuit as die land brand. En so val nog ‘n skaap.
3501046
cc100
CC 2018
af
Emile · 2 jaar gelede
3501047
cc100
CC 2018
af
pieter · 2 jaar gelede
3501048
cc100
CC 2018
af
Oom Piet · 2 jaar gelede
3501049
cc100
CC 2018
af
Ek is ook nie so seker dat Madonsela die pres moet wees nie. Daar is nie veel in wat ons almal reeds weet nie. Baie min of selfs geen konkrete bewyse waarmee hof toe gegaan kan word nie. Boonop word die grootste rolspeler in hierdie orgie aanbeveel om oplossings te bewerk.
3501050
cc100
CC 2018
af
Hoekom wag hulle nie vie die regter se ondersoek om klaar te maak nie.
3501051
cc100
CC 2018
af
Die polisie sal in elk geval die sake moet ondersoek.
3501052
cc100
CC 2018
af
Afriforum en die politici wil net goed lyk.
3501053
cc100
CC 2018
af
Hulle is soos die ANC waar jy lidmaatskapgeld moet betaal.
3501054
cc100
CC 2018
af
Kan ek kies wie waar moet dien by hulle?
3501055
cc100
CC 2018
af
John · 2 jaar gelede
3501056
cc100
CC 2018
af
jaco · 2 jaar gelede
3501057
cc100
CC 2018
af
mense wat nou so hof toe hardloop moet versigtig wees: toe wit boere in Zimbabwe se howe aanmekaar gelyk gegee is dat die besetting en afvat van hulle plase inderdaad ongrondwetlik is, het Mugabe eenvoudig daardie regters afgedank en hulle vervang met regters wat DEURGAANS sy beleid uitvoer in hulle uitsprake. Hou ook in gedagte dat, in Zimbabwe, iemand soos Madonsela LANKAL stilgemaak sou gewees het/net sou “verdwyn” het. Iemand soos Maimane sou, in Zimbabwe, LANKAL lewenslange tronkstraf vir hoogverraad gekry het. NIKS verhoed Zuma om dieselfde te doen nie. Hy kan met die weermag se hulp ERGER as Mugabe raak. ‘n Oorweldigende meerderheid van die ANC, beide binne en buite die parlement, steun hom steeds. En selfs met geen steun buite die parlement nie, kan met ‘n ANC-meerderheid so groot soos wat dit nou in die parlement is, vergeet word van mosies van wantroue teen Zuma wat sal slaag. Maar iewers moet ons van hom ontslae raak. dis jammer die wiel draai so stadig. intussen val die Rand en petrol, kos ens ens word net duurder en duurder…
3501058
cc100
CC 2018
af
Ongelukkig gaan ons geliefde meerderheid in die land net weer stem vir die ANC…..dit gaan uitkom na die ondersoek wat n paar jaar gaan neem dat eintlik………….. Jan van Riebeeck agter die staatskaping sit………..
3501059
cc100
CC 2018
af
Mense mense ontspan. Die DA het bloed geruik en sal nie los nie. Jakob gaan nie 784 aanklagtes vryspring nie. Glo my. Hy so geslepe en glad soos ‘n paliing maar een of ander tyd gaan sy turf sit.
3501060
cc100
CC 2018
af
Dit is beslis net ʼn verkiesingtegniek. Daar sal niks van die onteieningsplanne kom nie.
3501061
cc100
CC 2018
af
Ek is baie onseker. Die onteieningsplanne het reeds baie verder gevorder as wat ek geglo het dit sou.
3501062
cc100
CC 2018
af
Ontvang die afgelope 24 uur se nuus in jou e-posbus, gratis!
3501063
cc100
CC 2018
af
Ondersteun ons
3501064
cc100
CC 2018
af
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
3501066
cc100
CC 2018
af
Die Le Roux-familiebond
3501067
cc100
CC 2018
af
Die bond vir die families Le Roux van Suidelike Afrika
3501068
cc100
CC 2018
af
Klik hieronder vir meer
3501069
cc100
CC 2018
af
Hierdie is die webtuiste vir die Le Roux-familiebond.
3501070
cc100
CC 2018
af
Persone wat belangstel in hulle Le Roux-stambome word verwys na die volgende publikasies:
3501071
cc100
CC 2018
af
1. Die families Le Roux in SA, deur Kathleen J. le Roux, Genealogiepublikasie nr.33, Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1991. Eksemplare kan van die Familiebond bestel word teen R300 elk, plus posgeld.
3501073
cc100
CC 2018
af
Boek van die maand
3501074
cc100
CC 2018
af
Video: Hier is die boetie van die jaar!
3501075
cc100
CC 2018
af
Gedagte vir die dag: Genade
3501076
cc100
CC 2018
af
Poste wat oor 50 jaar dalk nie meer sal bestaan nie
3501077
cc100
CC 2018
af
ToekomsVenster: Hier gaan dit duidelik oor ’n keuse
3501078
cc100
CC 2018
af
Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501079
cc100
CC 2018
af
Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501080
cc100
CC 2018
af
Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501081
cc100
CC 2018
af
Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501082
cc100
CC 2018
af
Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501083
cc100
CC 2018
af
Die geld wat benodig word om skadevergoeding te betaal aan al die families van die pasiënte wat in die Life Esidimeni-tragedie gesterf het, sal nie deur die nasionale tesourie voorsien word nie.
3501084
cc100
CC 2018
af
“Hy [Baleni] het gesê die nasionale tesourie sal nie geld hiervoor gee nie en die geld sal uit die begrotings van die provinsiale departemente geneem word. Die nasionale departement van gesondheid is gevra om te help, maar dit is onwaarskynlik dat dit sal gebeur aangesien hulle reeds R6 miljoen opgedok het om die Esidimeni-pasiënte van ongeskikte NRO’s na behoorlike versorgingsentrums te skuif.”
3501085
cc100
CC 2018
af
“Ek is verlig dat geld gevind is om vergoeding vir die Esidimeni-slagoffers se families te betaal, maar dit is jammer dat hierdie bedrae nou geneem word uit geld wat benodig word vir dienslewering. Dit is die prys wat nou betaal word vir onverskoonbare arrogansie en nalatigheid wat tot die dood van 144 pasiënte in die Esidimeni-ramp gelei het,” het Bloom gesê.
3501086
cc100
CC 2018
af
Die psigiatriese pasiënte wat deel was van Life Esidimeni-sentrums is dood nadat hulle na ongelisensieerde en ontoereikende NRO’s oorgeplaas is. Die meeste van hulle is dood weens wanvoeding en verwaarlosing.
3501087
cc100
CC 2018
af
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
3501088
cc100
CC 2018
af
Maak 'n bydrae
3501089
cc100
CC 2018
af
Het jy gehoor?
3501090
cc100
CC 2018
af
Wanneer gaan ons hierdie nalatige beamptes in die hof sien? Hulle optrede was onmenslik.
3501091
cc100
CC 2018
af
ek sê maar · 5 maande gelede
3501092
cc100
CC 2018
af
As jy verantwoordelik is vir jou daaglikse pligte, met betaling en jy maak droog sal die ANC regering jou rugsteun. Laat die skuldiges opdok! Ons belastingbetalers is moeg om op te dok vir elke bakatel.
3501093
cc100
CC 2018
af
bgj van der westhuizen · 5 maande gelede
3501094
cc100
CC 2018
af
weer eens is dit swak bestuur en nou moet die belasting betale rpa staan vir dit laat die persone wat nie hulle werk gedeon het nie betaal vir dit
3501095
cc100
CC 2018
af
Linda van Mosselbaai · 5 maande gelede
3501096
cc100
CC 2018
af
Hier gaan ‘n presedent geskep word met die sittuasie – moet my nie verkeerd verstaan nie – ek het geweldig medelye met die afsterwe van die mense. Baie van die familie wat nou so hartseer is was nie eers bewus dat hulle naastes geskuif is nie
3501097
cc100
CC 2018
af
m.a.w. die band of besorgdheid was nie daar nie – nou wil hulle vergoed word – vir wat?
3501098
cc100
CC 2018
af
My bekommernis is meer oor waar die mense hulle bevind wat ‘WEG’ is?
3501099
cc100
CC 2018
af
Wat wel van kardinale belang is – is dat daar NOOIT weer mense in plekker geplaas word wat nie vir hulle kan sorg nie.
3501100
cc100
CC 2018
af
Die verantwoordelikeheid moet aanvaar word deur digene wat die SWAK besluit geneem het & NOOIT opgevolg het OF die plasing OK is of nie.
3501101
cc100
CC 2018
af
Toe die Regter die uitspraak gelewer het, het hy nie gevra of gedink waar die geld gaan vandaan kom om die families te betaal nie. Was te haastig om die saak af te handel en hulle te paai. Weet ge-eet voor hy gebid het.
3501102
cc100
CC 2018
af
In my opinie moet die hoof verantwoordelik gehou word vir die lewens verlies en die skade, maar nie tem in die verskillinde sentrums wat hul ingeneem het moet terselfde tyd verantwoordelik gehou word want hulle het die pasiente ingeneem en betaling vir die versorging ontvang.
3501103
cc100
CC 2018
af
Geen geld kan vergoed vir hierdie lewens wat ontneem is nie. Hierdie regering en sy kaders met groot geldsakke is verantwoordelik vir hierdie tragedie.
3501104
cc100
CC 2018
af
Die voorval waartydens ʼn man die afgelope naweek naby die Mponeng-myn langs ʼn dam by die N12 vermoor en sy vrou erg aangerand is, het skokgolwe deur die land gestuur. Wat dink jy?
3501105
cc100
CC 2018
af
Hierdie is ʼn geïsoleerde voorval. Misdaad is oral en dit is nie noodwendig erger by kampterreine of ander ontspanningsplekke nie.
3501106
cc100
CC 2018
af
Ontvang die afgelope 24 uur se nuus in jou e-posbus, gratis!
3501107
cc100
CC 2018
af
Ondersteun ons
3501108
cc100
CC 2018
af
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
3501110
cc100
CC 2018
af
Suid-Afrika se korrupsie kom nie van gister af nie
3501111
cc100
CC 2018
af
Daar is nie ‘Suid-Afrikaners’ nie
3501112
cc100
CC 2018
af
Boek van die maand
3501113
cc100
CC 2018
af
Waar die paaie van sjokolade gemaak is…
3501114
cc100
CC 2018
af
Gedagte vir die dag: So groei jy geestelik
3501115
cc100
CC 2018
af
Dié mense moontlik ‘Time’ se mens van die jaar vir 2018
3501116
cc100
CC 2018
af
Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501117
cc100
CC 2018
af
Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501118
cc100
CC 2018
af
Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501119
cc100
CC 2018
af
Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501120
cc100
CC 2018
af
Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501121
cc100
CC 2018
af
Mediavryheid is een van die vertrekpunte van die Suid-Afrikaanse Grondwet. In artikel 16 van die Wet word onomwonde verklaar: “Elkeen het die reg op vrye meningsuiting, wat vryheid van die pers en ander media insluit.”
3501122
cc100
CC 2018
af
Voor 1994 was die media in twee kampe verdeel wat oorvereenvoudig kan word as dié media-organisasies wat die Nasionale Party-regering gesteun het en dié organisasies wat teen die regering was. Eersgenoemde was hoofsaaklik Afrikaans en die ander hoofsaaklik Engels.
3501123
cc100
CC 2018
af
Oor die afgelope 23 jaar het die prentjie egter ingrypend verander en het die media een van die ANC-regering se grootste kritici geword. Die media het in meer as een opsig weer ʼn waghond geword en die jongste onthullings deur organisasies soos die amaBhungane Sentrum vir Ondersoekende Joernalistiek het die ANC in sy spore laat stuit. Dit is veral die uitgelekte e-posse van die Gupta-familie wat die konkelwerk van die ANC ontbloot het.
3501124
cc100
CC 2018
af
Dit is dus logies dat die ANC in sy binnekamer ʼn geheime oorlog teen die media verklaar het. Dit is ondenkbaar dat die party hom in die openbaar met ʼn aanslag op mediavryheid kan vereenselwig. Dit beteken egter nie dat ʼn koverte aanslag uitgesluit is nie. Dit is in hierdie konteks voor die hand liggend om na die Guptas se ANN7-televisiekanaal en The New Age-koerant te verwys. Mens moet egter verder kyk.
3501125
cc100
CC 2018
af
Hierdie plasing is deur ʼn onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red
3501126
cc100
CC 2018
af
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
3501127
cc100
CC 2018
af
Maak 'n bydrae
3501128
cc100
CC 2018
af
Het jy gehoor?
3501129
cc100
CC 2018
af
Gedagte vir die dag: Moenie karakter en talente verwar nie
3501130
cc100
CC 2018
af
Soos rooi nie vir almal dieselfde betekenis het nie, is objektiewe waarneming en die vertolking van die feite vir jou gehoor sekerlik krities belangrik.
3501131
cc100
CC 2018
af
Die probleem bly maar sekerlik die waardesisteem van die lesers wat verskil tussen groeperings soos dag en nag.
3501132
cc100
CC 2018
af
Ek sit maandeliks geld weg om seker te maak ons kan enige tyd vakansie hou
3501133
cc100
CC 2018
af
Ek moet skuld maak sodat ons kan vakansie hou
3501134
cc100
CC 2018
af
Ons het glad nie ruimte in die begroting vir vakansie nie
3501135
cc100
CC 2018
af
Nuuskommentaar: Bly of gly – dit is die vraag
3501136
cc100
CC 2018
af
Ondersteun ons
3501137
cc100
CC 2018
af
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
3501139
cc100
CC 2018
af
Waar is die morele maatstaf by die Universiteit van Kaapstad?
3501140
cc100
CC 2018
af
Die Bokke hoort nie vyfde op die ranglys nie
3501141
cc100
CC 2018
af
Boek van die maand
3501142
cc100
CC 2018
af
Boekresensie: Daar is ’n engel in my koskas
3501143
cc100
CC 2018
af
Moenie ’n slagoffer van identiteitsdiefstal wees nie
3501144
cc100
CC 2018
af
‘Die Kontrak’ se Ivan: ‘Ek wens ek kon dit in woorde beskryf’
3501145
cc100
CC 2018
af
SJ Wiggett, verkopebestuurder by GROOTfm 90.5, het in 2010 sy BTh-graad voltooi en is tans besig met ‘n graad in besigheidsadministrasie. Hy woon in Pretoria saam met sy vrou, Maretia. Hy skryf:
3501146
cc100
CC 2018
af
Ek het al verskeie kere in my lewe gehoor hoe mense baie sterk opinies het oor boeke, films en byeenkomste wat hulle nie gelees, gekyk of bygewoon het nie. Ek was gister [Saterdag] op die plaas Wilde Als, so 4 kilometer buite Bloemfontein, waar It’s Time plaasgevind het.